17:30 Sport - 21 November 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs het slapelose nagte oor hul spankeuse voor Vrydagand se Guinness Pro14-kragmeting teen Edinburgh in Bloemfontein.
Die Premier-sokkerliga hervat vanaand met drie wedstryde wat tydens die 11de ronde gaan plaasvind.
Vier Vrystaaters in die 38-lid Suid-Afrikaanse voorlopige span om mee te ding aan die Onder 20 Atletiek Wêreldkampioenskappe in Finland aanstaande jaar.