17:30 Sport - 16 November 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se kaptein, Francois Venter, maak sy terugkeer tot die Springbokke se beginspan vir Saterdagaand se toets teen Frankryk in Parys.
Daar is geen druk op Bloemfontein Celtic nie voor Sondag se Telkom-uitkloptoernooi se halfeindstryd teen Polokwane City in die Ou Peter Mokaba-stadion.
Krieket Suid-Afrika het met die snoeisker ingeklim met betreking tot die nasionale span se afrigtingsspan.
Die Warriors se breir, Malibongwe Maketa, het aangewys as die span se nuwe hulpafrigter in die plek van Adrian Brirrel.