17:30 Sport - 13 November 2017

Loading player...
Die Springbok-breier, Allister Coetzee, se dae as nasionale afrigter is na wat verneem word getel. Oor die naweek het Ierland die Springbokke met 38-3 in Dublin laat les opsê in wat nog ‘n rekord-nederlaag onder die leisels van Coetzee was.

Die 800m Olimpiese en Wêreldkampioen, Caster Semenya, sal aanstaande week die IAAF se toekenningsgeleentheid in Monaco bywoon. Semenya het nie ‘n nominasie ontvang nie ten spyte daarvan dat sy die bronse medalje in 1500m en die goue medalje in die 800m gewen het tydens die Wêreldkampioenskappe in London in Augustus.

Dit is ‘n groot week vir Bloemfontein Celtic met die span wat na Limpopo reis om Polokwane City in die halfeindstryd van die Telkom-uitkloptoernooi te pak. Die span geniet tans ‘n goeie lopie in alle kompetisies en beklee die vierde posisie op die PSL-punteleer.
13 Nov 2017 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Carl Els - Trading the Griquas for the Cheetahs

The champagne has barely had time to dry, but Carl Els is already looking ahead to his next rugby adventure. After six memorable years in Kimberley, two Currie Cup titles and plenty of bruising battles in the Northern Cape, the hard-working loose forward is packing his bags and heading down…
17 Sep 2AM 1 min

Tiaan Lange - Linking up with the Lions for the URC

The Currie Cup's leading try-scorer, Tiaan Lange, of the Suzuki Griquas, will link up with the Lions as a loan player for the United Rugby Championship. Lange told OFM Sport that he looks forward to the challenge that awaits.
17 Sep 1AM 1 min

Janco Uys - URC opportunity at the Bulls

The Currie Cup-winning Suzuki Griquas hooker, Janco Uys, is champing at the bit to test himself at United Rugby Championship level in the upcoming season. The 26-year-old Uys will join the Bulls for the season, giving him another opportunity to ply his trade in the URC. It will also be…
17 Sep 1AM 1 min

Dylan Maart - Greeting to the Griquas

Winger Dylan Maart is ready for the next chapter of his rugby career after officially joining the Bulls and making the move to Pretoria permanent as he prepares to spread his wings in the United Rugby Championship. Maart has been with the Suzuki Griquas since 2024, having joined the Peacock…
15 Sep 2AM 1 min

Arni van Rooyen - Kaartjie verkope vir Curriebeker eindstryd

’n Uitverkoopte Suzuki-stadion word Saterdag verwag wanneer die Suzuki Griekwas die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley koppe stamp. Kaartjieverkope het eers Dinsdag geopen, maar die aanvraag was geweldig, met bykans al die beskikbare kaartjies binne die eerste halfuur uitverkoop. Daar is steeds sowat 2 000 kaartjies in die oop…
9 Sep 5AM 1 min