17:30 Sport - 10 November 2017
Loading player...
Die Springbokke verwag môreaand ‘n strawwe stryd by die afbreekpunt wanneer hulle vir Ierland die stryd aan sê in die openings toets van hul jaareindtoer.
Die 10km-koningin van Suid-Afrika, Kesa Molotsane van Bloemfontein, neem ongelukkig nie and die Music Marathon deel nie, maar die atletiekkenner Rufus Botha het aan OFM-sport gesê sy sal egter teenwoordig wees.
Die Warriors is slaaggereed vir David Miller van die VKB Knights vanaand wanneer dié twee spanne kragte meet in die openings wedstryd van die 2017 Ram Slam T20-reeks. Die Warriors speel vanaand tuis teen ‘n Knights span gelaai met Proteas spelers in die vorm van Miller asook Marchant de Lange, Eddie Leie, Ryan McLaren, Theunis de Bruyn en Duanne Olivier.