17:30 Sport - 9 November 2017
Loading player...
Die Amerikaanse naelloper, Curtis Mitchell, is in Bloemfontein en werk tans met die afrigter van Wayde van Niekerk, tannie Ans Botha. Mitchell het tydens die 2013 Wêreld-atletiekkampioenskappe die brons medalje in die 200m ingepalm.
Die Springbokke wil die skrums en lynstane domineer wanneer hulle Saterdag Ierland in hulle eerste toets van die jaareindtoer pak.
Die 2017 Nedbank-uitdaagtoernooi het vanoggend by Sun City afgeslaan. Die Suid-Afrikaanse gholf-grote, Gary Player, het sy steun aan Louis Oosthuizen gegee.