17:30 Sport - 8 November 2017
Loading player...
Die Springbokke is heel tevrede met hul diepte onder die losvoorspelers voor Saterdag se jaareindtoer-openingswedstryd teen Ierland in Dublin.
Die 2017 Nedbank-uitdaagtoernooi slaan môre by die Gary Player Gholfklub by Sun City af. Bloemfontein se Dean Burmester, wat vanjaar al vyf top-10 plekke op die Europese Toer op sy kerf het, speel vir die eerste keer in Afrika se Major.
Pauline Njeya sal na verwagting die Music Marathon aangebied deur Chatz, Vodacom en OFM, the sound of your, wat Saterdag plaasvind wen.