17:30 Sport - 7 November 2017
Loading player...
The Suid-Afrikaanse en Wêreld-gholflegende, Gary Player, is gisteraand in die Suid-Afrikaanse Sport Saal van Roem by Sun City ingesluit.
Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, sweet oor die fiksheid van die doelwagter en gereelde kaptein, Itumuleng Khune, voor Vrydagaand se 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Senegal.
Vinnige tye word verwag dit naweek tydens die Music Marahon aangebied deur Chatz, Vodacom, en OFM the sound of your life.