
Agri SA staan omgewingsmagtigings vir eksplorasie teen
Loading player...
Agri SA se hoof van minerale hulpbronne, Janse Rabie, gesels oor hulle appélle teen die vier omgewingsmagtigings vir eksplorasie oor sowat 2,4 ha in die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal.