17:30 Sport - 6 November 2017
Loading player...
Die Springbokke is die week in Dublin vir Saterdag se openingstoets teen Ierland, wat ook die eerste wedstryd van hul jaareindtoer is. Terwyl die Springbokke naelskraaps met een punt teen die All Blacks in Kaapstad vasgeval het, sê die breier, Allister Coetzee, dat vandeesweek se uitdaging is om dieselfde vertoning teen die Iere te lewer.
Die grootste week in Suid-Afrikaanse gholf slaan vandeesweek af met die jaarlikse Nedbank-uitdaagtoernooi wat by die Gary Player Gholfklub by Sun City gaan plaasvind.
Die eerste Music Marathon, aangebied deur Chatz, Vodacom en OFM, the sound of your life, vind Saterdagoggend in Bloemfontein plaas en deelnemers word aangeraai om vroegtydig in te skryf.