
Jonges vind aanklank by boerdery-tegnologie
Loading player...
Landbou-ekonoom Frikkie Maré, van die Universiteit van die Vrystaat, gesels met Pieter Möller, oor tegnologie wat landbou vir jong mense aanloklik maak.