17:30 Sport - 12 Oktober 2017

Loading player...
Die Toyota Vrystaat Cheetahs sal van hul sterkste moontlike span gebruik maak wanneer hulle die Goue Leeus pak in die Curriebeker. Die verdedigende kampioene maak gebruik van die meerderheid van hul Guinness Pro14-spelers, maar Francois Venter en Sergeal Petersen is weens besering nie beskikbaar nie.

Die Proteas wil die basiese dinge reg doen wanneer hulle vir Bangladesj die stryd aansê in die reeks van drie internasionale eendagwedstryde wat Sondag begin. Die Proteas betree die reeks vars vanaf hul 2-0 toetsreekssege oor die Tiere, maar wil verbeter in die korter formaat ná hul swak vertoning in Engeland.

Cape Town City FC se selfvertroue loop hoog voor die naweek se MTN8-eindstryd teen SuperSport United by die Moses Mabidha-stadion in Durban. Die span van die Moederstad speel in slegs hulle tweede eindstryd ooit, en dit is ook teen dieselfde span en op die dieselfde veld.
12 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min