17:30 Sport - 19 September 2017

Loading player...
Die Springbok-breier, Allister Coetzee, glo dat sy span nie ver agter die All Blacks is nie ten spyte van hul hewige 57-0 pakslae tydens die afgelope naweek se Rugbykampioenskap-toets in Albany. Die nederlaag was die Springbokke se grootste nóg in toetsrugby.

Die voormalige Wes-Indiese snelbouler, Ottis Gibson, is vanoggend amptelik bekendgestel as die nuwe Proteas-hoofbreier. Gibson, wat in die verlede eersterangse krieket in Suid-Afrika gespeel het, neem die leisels oor by Russell Domingo.

Vanaand pak die Soweto-reuse, Orlando Pirates, vir Cape Town City FC, in die Premier-sokkerliga, in ‘n kragmeting wat sal verseker dat die wenner tot boaan die punteleer klim. Die Buccaneers het hernieude selfvertroue onder die leisels van die Serwiese-breier, Milutin Sredojovic, maar die laast ding wat hulle sal doen is om Benni McCarthy se span te onderskat.
19 Sep 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min