#SlatDieSport

Loading player...
#SlatDieSport met Susan en Arnold. Onderhoud met Libbie Janse van Rensburg Kaptein van Tuks 7’s vrouespan en praat ooor Zando’s Tshwane 10’s. Onderhoud met Drickus “Stillnox” du Plessis – EFC-vegter. SA Gholf spelers in Amerikaanse PGA. Rugby: Curriebeker – Oorsig oor Woensdag se wedstryde. Victor Matfield – sluit aan as voorspeler- afrigter by die Leeus. Sanzaar se SuperRugby span. Atletiek – Wayde van Niekerk in 200m finaal. Kolf-analiese van toets teen Engeland, en Otis Gibson as potensiële afrigter van Proteas
10 Aug 2017 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 22 Mei

In die laaste aflewering van Slat die Sport gesels Stephen en Arnie met Springbok-legende Corne Krige oor sy rugbyloopbaan en die stand van die spel vandag. Daarna sluit atletiekkenner Sean Falconer aan om alles oor die Comrades-marathon te bespreek. Ruben loer in en deel van sy gunsteling Slat die Sport…
22 May 42 min

#SlatDieSport - 15 mei

Ons bring hulde aan Cornal Hendricks – ’n legende op én van die veld af. Marcell Coetzee en Dawie Spies deel persoonlike herinneringe en staaltjies oor die man agter die nommer 14-trui.
15 May 42 min

#SlatDieSport - 3 April

Oscar Chalupsky deel ’n baie kragtige getuienis oor sy kankerdiagnose en hoe hy steeds sy passie vir sport uitleef. Arnold gesels met sports joernalis Micheal Vlismis oor die huidige stans van Suid Afrikaanse gholf.
3 Apr 41 min

#SlatDieSport - 20 Maart

Ons kyk na die week se gebeure insluitend die Olimpiese Kommittee se nuwe hoof, en ontluikende Afrika atlete. Telford Vice gesels met ons oor die stand van krieket in Suid Afrika en die onlangse teleustellende besluite van Krieket Suid-Afrika. Laastens loer ons in by die Cape Epic and bespreek hoe…
20 Mar 39 min