
VS Kunstefees 2017 - Blêrkas - Francois van Coke gesels
Loading player...
In hierdie potgooi, gesels Francois van Coke met Cyril oor sy optrede by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees en brei ook uit oor die nuwe Fokofpolisiekar Album wat byna beskikbaar is.