
Ramaphosa gereed om by Zuma oor te neem
Loading player...
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is nou gereed om by president Jacob Zuma oor te neem. In sy toespraak gisteraand by die Gordon Institute of Business Science in Johannesburg, het Ramaphosa gesê dit is tyd dat die medevlieënier die stuurstang oorvat. Hy het reeds in Mei op die ANC se kadersforum in Grahamstad openlik steun by ANC-takke begin werf.
Die ANC in die Noord-Kaap en Gauteng het reeds aangedui dat hulle Ramaphosa ondersteun.
Die ANC in die Noord-Kaap en Gauteng het reeds aangedui dat hulle Ramaphosa ondersteun.

