
@Lunch - Lush 2.0 - Francois van Coke deel 1
Loading player...
Francois van Coke brei meer uit oor sy nuutste album, "Hierdie is die lewe" en gesels veral oor die liedjie, "Dit raak beter". Vind uit waar hy die idee vir die liedjie gekry het. Vind ook uit wie is, "Die Gevaar" en wat jy van sy optrede by Lush 2.0 "Music and Lifestyle Festival" kan verwag, soos hy met Cyril Viljoen gesels. {dit alles in deel 1}