
Verslag: Sinkgat by Kuruman lok mense regoor die land
Loading player...
‘n Massiewe sinkgat het vroeër die maand tussen Kuruman en Daniëlskuil asgevolg van gietende reën gevorm. ‘n Span van OFM-nuus het hierdie week besoek afgelê om die verskynsel van nader te aanskou. OFM-nuus se Mark Steenbok en Moeketsi Mogotsi het ook met verskeie inwoners gesels om meer uit te vind. Mark Steenbok doen verslag

