
Spesiale Verslag: Kommersiële aspek van Feestyd
Loading player...
Het die ware boodskap van Krismis verlore gegaan in die kommersiële aspek van Feestyd? Glo mense nog in die tradisies en beginsels van Kersfees? OFM Nuus se Mark Steenbok het gaan uitvind…

