Doodskis-video: Twee hoor vandag oor borgtog

Loading player...
Twee mans wat glo ’n ander man in ’n doodskis gedwing het sal vandag hoor of hul aansoek om borgtog geslaag het of nie.

Theo Jackson en Willem Oosthuizen word aangekla van ontvoering en aanranding met die doel om ernstig te beseer in die Middelburg-landdroshof.

Dit nadat hulle glo Victor Mlotshwa in die kis gedruk het en gedreig het om petrol op hom te gooi. ’n Video van die voorval is gemaak en op YouTube gelaai.

Maryke Vermaak doen verslag.
7 Dec 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes