OFM Vrouemaand spesiale verslag: Marisa Vermeulen

Loading player...
OFM gaan voort om hulde aan merkwaardige vroue in Sentraal Suid-Afrika te bring. ‘n Bloemfonteinse ma van twee se lewe het onkeerbaar verander nadat sy uitgevind het haar kinders is doof. Hierna het sy bedank, opgepak en verhuis na die naaste skool vir dowes. Marisa Vermeulen, het toe skielik ‘n ma vir meer as 400 dowe en blinde kinders geword en op 40-jaar as ‘n gebare taal onderwyser gekwalifiseer. Cathy Dlodlo het met die ma van vele gepraat. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.
22 Aug 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes