
OFM Spesiale Vrouemaand verslag: Emily Hobhouse
Loading player...
Gedurende Vrouemaand bring OFM hulde aan vroue wat ‘n verskil gemaak het. Een van hierdie merkwaardige vroue is die bekende historiese figuur, Emily Hobhouse. 'n Groot gedeelte van Hobhouse se verhaal is egter nog nie vertel nie. Maricelle Botha en Christal-Lize Muller het met skrywer, Elsabé Brits, gepraat oor haar jongste boek, ‘Emily Hobhouse: Geliefde verraaier’. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.

