
OFM Vrouemaand spesiale verslag: Ingrid Jonker
Loading player...
Gedurende die hele Augustusmaand bring OFM hulde aan vroue wat ‘n verskil maak of hul merk op die geskiedenis gelaat het. Ingrid Jonker is beslis een van die land se mees gevierde digters. Wat min mense egter weet, is dat Jonker ‘n boorling van die Noord-Kaap was. Maricelle Botha en Christal-Lize Muller het meer uitgevind oor hierdie merkwaardige vrou. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.

