Boere se enigste opsie is om hulle uit die moeilikheid uit te produseer

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Maandag in Bultfontein vir ‘n vergadering van Bultfontein Distriklandbou. Een van die sprekers was die Groep Uitvoerende Hoof van Senwes, Francois Strydom. Met hierdie onderhoud gesels hulle oor hoekom dit belangrik vir hulle is om sulke vergaderings by te woon. Die gesprek handel ook oor uitdagings as gevolg van die droogte en hoe om dit aan te pak sodat boere in staat is om in die nuwe seisoen weer te plant:
30 Jun 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes