AfriForum gaan polisiehoof ontmoet oor prioritisering van plaasmoorde
Loading player...
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 4 Mei met die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, vergader om die wyse waarop plaasmoorde geprioritiseer kan word, te bespreek.
Dit volg op Phahlane se opmerking vroeër vanjaar dat plaasmoorde groter prioriteit moet geniet.
AfriForum se adjunk uitvoerende hoof, Ernst Roets sê hulle het as gevolg hiervan met Phahlane in verbinding getree.