'Talle toerisme geleenthede post-9/11 vir Suid-Afrika'
Loading player...
Met Europa wat toenemend as ’n veiligheidsrisiko vir vakansiegangers bestempel word, kan Suid-Afrika munt slaan deur die land as ’n veilige toerismebestemming te bemark.
Toerismekenner, Melville Saayman se komentaar volg nadat minstens 30 mense dood en 200 gewond is in twee ontploffings by die Brussel-lughawe en 'n derde ontploffing by 'n treinstasie naby die geboue van die Europese Unie gister.
Saayman sê daar was sedert die 11 September terreuraanvalle in Amerika ’n skerp styging in die hoeveelheid toeriste wat ontwikkelende lande soos Suid-Afrika besoek.