Strenger kostebesparingsmaatreëls vir VS regering aangekondig

Loading player...
Die Vrystaatse LUR vir Finansies Elzabe Rockman het soos verwag streng kostebesparingsmaatreëls tydens haar provinsiale begrotingsrede aangekondig.

Dit volg nadat die provinsiale tesourie reeds verlede jaar ‘n moratorium op die vul van nie-noodsaaklike vakante poste geplaas het.

Cathy Dlodlo berig dat die verifiëring van staatsamptenare om van spookwerkers ontslae te raak gaan ook nog intussen voort.
8 Mar 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes