Die Vrystaatse provinsiale rede word vertraag deur EFF-lede

Loading player...
Die amptelike opening van die Vrystaatse Wetgewer het vanoggend in chaos ontaard toe lede van die EFF tydens verrigtinge opgestaan het om ‘n punt van orde te lig. Na ‘n vertraging van meer as ‘n uur kon die premier Ace Magashule eers begin om sy provinsiale rede te lewer. OFM-nuus se Cathy Dlodlo is by die wetgewer.
16 Feb 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes