Media wil Cliff/M-Net saak regstreeks uitsaai

Loading player...
Die media het 'n aansoek ingedien om verrigtinge in die saak tussen die mediapersoonlikheid, Gareth Cliff en M-Net regstreeks uit te saai. Daar is 'n groot media teenwoordigheid by die Hooggeregshof in Johannesburg. Cliff wil sy werk as Idols beoordelaar terug hê, nadat hy in die pad gesteek is oor 'n rasse-debat op sosiale media. Cliff dagvaar M-Net vir R25 miljoen en hy wil sy werk terug hê. Cliff ontken dat hy rassisties is en sê hy is belaster. M-Net voer aan dat indien Cliff as idols-beoordelaar sou terugkeer dit tot nadeel van die program sal wees. Cliff se regsverteenwoordiger, Eric Mabuza.
26 Jan 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min