Fetus in vullishouer buite Bloemfontein gevind

Loading player...
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ‘n saak van verberging van geboorte nadat ‘n fetus in 'n vullisdrom buite Bloemfontein gevind is.

Vrystaat polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê 'n man het die fetus gisteroggend omstreeks half10 09:30 naby Oranje Grove-plaas gevind. Dit was in ‘n swart plastieksak toegedraai.

Marope sê dit is onbekend wanneer die fetus daar gelos is nie en wat die oorsaak van sy dood is. Die moontlikheid van moord word nie uitgesluit nie.
26 Jan 2016 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min