
Yolandé Korkie se herontmoeting met Al-Hamati
Loading player...
Yolandé Korkie, die Bloemfonteinse weduwee van wyle Pierre Korkie, en die Suid-Afrikaanse noodleningsorganisasie, Gift of the Givers (GOTG), se voormalige verteenwoordiger in Jemen het mekaar ná meer as 'n jaar weer gesien.

