
EU 'moet verhouding met Nanso herevalueer'
Loading player...
'n Lid van die EU-Namibië Jeug Klankraad, Shonena Nathanael, kritiseer die EU se vennootskap met Nanso, midde bewerings dat 140 000 Namibiese dollar in EU-befondsde SHINE-projekgeld verkeerdelik na Nanso se kongres gestuur is. Hy dring daarop aan dat die EU die bevindinge van die ondersoek openbaar maak en sy verhouding met die studente-organisasie herevalueer. Nathanael het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

