
Bok-vroue het plan om Wallis te klop
Loading player...
Rugby: Die kaptein van die Springbok-vrouespan, Babalwa Latsha, sê hul wedstrydplan sal die sleutel wees om Wallis vanaand te klop in hul eerste W-15-wêreldreekswedstryd op Cardiff Arms Park. Die twee lande het al agt keer teen mekaar gespeel en Wallis het ses keer gewen, insluitend in 2014 se Wêreldbekertoernooi. Latsha sê hulle het 'n spesifieke plan en manier waarop hulle wil speel om Wallis se verwagte skopaanslag teen te staan:

