
Trump hou vol VSA wen, Iran stort ineen
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het herhaal dat Iran 'n ooreenkoms wil bereik maar nog nie bereid is om die voorwaardes wat hy meen nodig is, te aanvaar nie. Een van die grootste probleme is die Straat van Hormuz, die strategiese waterweg waardeur 'n aansienlike deel van die wêreld se olie normaalweg beweeg. Ontwrigting in die Straat het druk op wêreldwye energiemarkte geplaas. Trump sê hy het die keuse om Iran te verwoes of nie, en hy voeg by dat enige iets kan gebeur:

