Beefmaster Kimberley: Andre Young oor hul Friday Braai Day

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre Young, Kleinhandel Bestuurder by die Beefmaster Factory Shop in Kimberley.
Hul praat oor wat alles vandag daar gebeur, en waarom Beefmaster die geleentheid aanbied.
18 Sep English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nampo Kersmark 2026

Pulane Nel-Sekepe gesels met Wim Venter, Administratiewe Beampte en Organiseerder van die OFM NAMPO Park Kersmark. 6 & 7 November is NAMPO Park net buite Bothaville die plek om te wees. Vrydag: 08:00–18:00. Saterdag: 08:00–16:00. Toegang: R40 vir volwassenes; kinders onder ses gratis. Saterdag se program: 09:30: Suurdeegdemonstrasie—leer om jou…
28 Oct 4 min

Nampo Alfa 2026: Dr. Dirk Strydom

Besturende Direkteur van NAMPO gesels met Pulane Nel-Sekepe vandag oor Nampo Alfa 2026. Wat alles te sien is die naweek, wat gesinne kan verwag en beleef, en dan ook waantoe hul Nampo Alfa wil laat groei vir die toekoms. Hierdie is jou uitnodiging om dit nou te gaan bywoon.
2 Oct 4 min

JF Vat Vlam 2026

Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
28 Sep 4 min

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min