
Stem vir kleiner partye nie verlore: Bosa
Loading player...
Suid-Afrika vier vandag Internasionale Dag van Demokrasie en Build One South Africa sê 50-dae voor die plaaslike regeringsverkiesing 'n stem vir 'n kleiner party is nie 'n verlore stem nie. Graham Charters van die party sê gevestigde partye baat by die wanopvatting dat slegs hulle 'n werklike kans staan om te regeer. Hy sê Suid-Afrika het 'n koalisietydperk betree en kiesers moet partye steun wat hul waardes die beste weerspieël:

