
Zverev vat Amerikaanse Ope
Loading player...
Die topgekeurde Alexander Zverev het die plaaslike gunsteling, Ben Shelton, geklop en sy eerste Amerikaanse Ope-titel gebuit. Die Duitser het die agste gekeurde Amerikaner verslaan en sy tweede Grand Slam-titel opgeraap. Die 29-jarige speler is slegs die vierde man in die Ope Era se geskiedenis wat in dieselfde seisoen met sy eerste twee Grand Slam-titels spog, nadat hy in Junie ook op Roland Garros koning gekraai het. Zverev sê 2026 is sy suksesjaar ná jare se gesukkel:

