
Motorsport: Russell hoop op geluk in stryd teen Antonelli
Loading player...
George Russell sê hy sal geluk nodig hê om sy Mercedes-spanmaat, Kimi Antonelli, in te haal en Formule Een se bestuurders-kampioenskap te wen. Hy het Antonelli in Julie laas in Brittanje geklop. Die Italianer het onlangs van die 19de plek teruggeveg om sy tuis-wedren in Monza te wen. Die Brit is 66 punte agter hom met tien wedrenne oor voor die naweek se Spaanse Grand Prix, maar is steeds hoopvol:

