
NSFAF het tot dusver N$2 miljard uitbetaal - Steenkamp
Loading player...
Onderwysminister Sanet Steenkamp sê NSFAF het tot dusver vanjaar meer as 2 miljard Namibiese dollar aan klasgelde en nie-klasgelde uitbetaal. Steenkamp het aan die Parlement verslag gedoen oor vertragings in die betaling van nie-klasgelde en gesê dat NSFAF meer as 56 000 aansoeke ontvang het, met meer as 38 000 wat vir befondsing goedgekeur is asook fakture wat vir uitbetaling aangevra is. Sy het meer.

