
US$5 000 vir stemme - Trump sê hy't nie toestemming nodig nie
Loading player...
Die Amerikaanse President Donald Trump sê sy kontroversiële voorstel om ’n tjek van 5 000 dollar aan elke Amerikaner te stuur – as sy party die November middel-termyn verkiesings wen - nie goedkeuring van die Kongres benodig nie. Opposisie-politici het Trump se plan gekritiseer, met baie wat kla dat dit die land ongeveer 1,3 miljard Amerikaanse dollar sal kos. Trump het met CBS Nuus gepraat:

