
9/11: Dis 25 jaar vandag
Loading player...
Vandag is dit 25 jaar sedert die terroriste-aanvalle op Amerika op 11 September 2001. Maar daar is ‘n parallel met Namibië. Vir jonger geslag wat destyds nie geleef het nie, is 9/11 'n tragedie wat hoofsaaklik deur stories, skoollesse, digitale argiewe en sosiale media bekend is, wat tot apatie lei, nes plaaslik met die bevrydingstryd. Kosmos 94.1 Nuus het met die afgetrede Amerikaanse diplomaat Brooks Specter gepraat, wat sê ouer geslagte moet die gees van 9/11 lewend hou.

