
NAB sê oor uitdagings met mielie-bemarking
Loading player...
Daar is 'n bemarkingsagterstand vir die groot 110 000 ton witmielie-oes omdat meulenaars minder graan aankoop. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê die algemene bestuurder van die Namibiese Akkerbouraad, Gilbert Mulonda, dit is hoofsaaklik omdat hulle nie meer mieliemeel aan die skool-voedingsprojek voorsien nie. Meer as 20 000 ton is onbemark in die Karstgebied, maar die Hardap-streek se opbrengs is alles verkoop. Mulonda het egter goeie nuus:

