
Hemelhoë inflasie kan repokoers raak
Loading player...
Die inflasiekoers het in Augustus tot 5 persent gestyg, die hoogste vlak sedert Februarie 2024. Terwyl stygende inflasie druk op rentekoerse kan plaas, sê Robert McGregor van Cirrus dat die Bank van Namibië ook ekonomiese groei, kredietverlening en internasionale reserwes sal oorweeg wanneer hy sy volgende repokoersbesluit in Oktober neem. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

