
Iran kap sy verwysing na VN Veiligheidsraad
Loading player...
Iran veroordeel die Internasionale Atoomenergie-agentskap se besluit oor sy beweerde versuim om aan kernverpligtinge te voldoen. Die raad van goewerneurs van die Verenigde Nasies se kernwaghond het Teheran na die VN-Veiligheidsraad verwys omdat hy versuim om toegang tot sy voorraad kernmateriaal te verleen vir inspeksie. Die voorstel is deur Amerika, Frankryk, Brittanje en Duitsland opgestel. Iran se ambassadeur by die VN, Reza Najafi, sê dis onder politieke druk van Amerika aanvaar:

