
Gemeenskappe moet help in stryd teen dwelms: NamPol
Loading player...
NamPol doen 'n beroep op gemeenskappe landswyd om by die stryd teen die groeiende handel en gebruik van onwettige dwelms aan te sluit. Dit kom nadat die polisie in Augustus op 395 435 kilogram dagga, 428,25 Mandrax-tablette en 83 eenhede crack-kokaïen beslag gelê het. Die polisie het ook 183 verdagtes in hegtenis geneem. NamPol-woordvoerder, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi:

