
Eben kan nie wag vir riller-toets teen All Blacks
Loading player...
Rugby: Die Springbok-slot Eben Etzebeth sê Saterdag se vierde en laaste toets teen die All Blacks in Baltimore gaan 'n riller-stryd wees, want hulle wil die reeks drie-een beklink. 'n Nederlaag sal dit gelykop laat eindig. Die 34-jarige Etzebeth sal sy rekord vir die meeste Springbok-toetse tot 146 verhoog. Hy kan nie wag vir die geleentheid om die reeks te wen nie, maar besef dit gaan 'n taai stryd wees:

