
Inflasie: Khomas tjop af op 5,9%
Loading player...
Die jaarlikse inflasiekoers vir Augustus het tot 5 persent gestyg, 'n toename van die 4,4 persent wat in Julie aangeteken is. Dit is ook 'n beduidende toename in vergelyking met 'n jaar gelede, toe die inflasiekoers op 3,2 persent gestaan het. Die woordvoerder van die Namibiese Statistiekagentskap, Mirjam Shihepo, het meer oor sonale inflasie:

