
BoN internasionaal vereer by Globale Beleidsforum
Loading player...
Die Bank van Namibië het twee 2026 Alliansie vir Finansiële Insluiting-toekennings by die Globale Beleidsforum in Papoea-Nieu-Guinee ontvang. Die sentrale bank het die Institusionele Leierskapstoekenning gewen, wat deur adjunk-goewerneur Leonie Dunn ontvang is, terwyl hoofekonoom Sesilia Nekwaya-Okafor die Tegniese Leierskapstoekenning vir haar werk as medevoorsitter in die finansiële insluitingsdata-werkgroep verwerf het. Die bank se woordvoerder, Naufiku Hamunime:

