
SA Verbruikerskommissie herroep 2 582 Isuzu RG19-bakkies
Loading player...
Oor na Suid-Afrika, en die Nasionale Verbruikerskommissie sê Isuzu Motors Suid-Afrika het 'n veiligheidsterugroep uitgereik vir 2 582 RG19-bakkies wat tussen 11 Mei en 3 Julie vanjaar in die mark beskikbaar gestel is. Volgens Isuzu is daar 'n moontlikheid dat die rempedaal se spilpunt kan loskom. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê van die voertuie is ook uitgevoer na Namibië, Botswana, Malawi, Mosambiek, Zimbabwe, Tanzanië, Eswatini, Uganda en Zambië:

