
TLU-SA juig oor SA kersies in China
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se grootste kersie-invoerder wat in 2025 kersies ter waarde van 52,8-miljard Namibiese dollar ingevoer het. Volgens die raamwerkooreenkoms oor ekonomiese vennootskap vir gedeelde ontwikkeling, word geen tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoergoedere na China gehef nie. Bennie van Zyl van TLU SA sê die uitvoermark vir Suid-Afrikaanse kersies moet wêreldwyd uitbrei:

