Wie Kyk na Jou Geld Terwyl Jy Rugby Kyk?
Loading player...
Colene het Bokkoors. Nie 'n verkoue nie, net groen en goud in die are. Maar terwyl ons almal die rugby volg, volg iemand anders jou bankbalans.
πππΈ π±πΆπ² π²π½πΆππΌπ±π² π΅πΆπ²πΏ - https://afrikaans.radio/klets/ep-258-wie-kyk-na-jou-geld-terwyl-jy-rugby-kyk/
Is jou geld werklik veilig in jou bank? Of in Cyril se bank? Ons kyk na die toename in digitale bankmisdaad, en die ANC se nuutste plan om nΓ³g 'n stuk te vat.
KLETS ontwikkel 'n nuwe kriteria vir staatsamptenare, en as dit ooit in werking tree, is daar dalk hoop. Laat weet ons wat jy dink by die lys moet bygevoeg word. Stuur jou idees na klets@afrikaans.radio.
Dis Bokkoors en diefstal met 'n glimlag.
Dis KLETS.